beek
Voorkoms

- Sedert 814 as pleknaam uit Oudnederlands as Bechi (Beek in Gelderland) bekend. Dit kom van Proto-Germaans *bakja- wat stromende water beteken het. Die verwantskap met Proto-Indo-Europees *bhogi- of *bhogh- is onseker en die moontlikheid bestaan dat dit 'n substraatwoord is.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| beek | beke |
- بَِیكْ , meervoud: بَِیكِی
- Vlak stroompie; riviertjie, klein sytak van 'n rivier.
| Vertalings: beek | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor beek.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | beek v/m | beken |
| Verkleinwoord | beekje | beekjes |
- Hulp:IPA: [bek]
-
(lêer)
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Erfwoorde uit Proto-Germaans in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands