bekendste
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | bekend | bekende | ||
Vergrotend | bekender | |||
Oortreffend | bekendste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | alom bekend, wêreldbekend, wydbekend |
- be•kend•ste
- Oortreffende trap van bekend.
- Van die bekendste Afrikaanse tydskrifte sluit in: Landbouweekblad, Huisgenoot, Sarie en Rooi Rose.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|