bekend
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | bekend | bekende | bekends | |
Vergrotend | bekender | |||
Oortreffend | bekendste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | alom bekend, wêreldbekend, wydbekend |
- be•kend
- Beroemd; iets of iemand waarvan mense weet en kennis van neem.
- Vertroud; waarvan iemand kennis dra.
- Durban is bekend vir sy gematigde, sonnige winterklimaat.
- Die plek is bekend aan my.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|