bene


Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
been | bene, beendere |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
beentjie | beentjies |
Woordafbreking
- be•ne
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- 'n Mens het twee bene terwyl 'n hond vier pote het.
- 'n Volwasse mense het ongeveer 200 bene.
- In meetkunde het elke hoek twee bene en 'n hoekpunt.
Vertalings
Vertalings: bene | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bene.
Latyn (la)
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Stellende trap van die bywoordelike vorm van ☞ bonus.