Gaan na inhoud

berig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  berig    berigte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  beriggie     beriggies  
   
(lêer)
be•rig
'n Boodskap, verslag of mededeling
  1. 'n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: message(en)
Nederlands: bericht(nl) o
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek berig  
Verlede Tyd  ek  het berig    
Teenwoordige deelwoord berigtend     
'n Mededeling of verslag oorbring
  1. Samsung Galaxy S11 het berig dat hy superhoë resolusie video kan opneem.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: report(en)
Nederlands: berichten(nl)
Enkelvoud Meervoud
  berig m    beroùigoù  
Spies, spiesie