betrokke
Voorkoms

| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | betrokke | |||
| Vergrotend | meer betrokke | |||
| Oortreffend | mees betrokke | |||
- be•trok•ke
- Deel wees van; om te help met; belas of bemoeid wees.
- Bewolk; as die lug vol wolke is.
- Probeer die probleem op 'n beleefde manier met die betrokke persone bespreek, of rig 'n private e-pos aan hulle.
- Die betrokke weer oor die sentrale, oostelike en noordelike deel van die land behoort teen Saterdag op te klaar.
- Die weer is betrokke, maar 'n rekening is oortrokke.
| Vertalings: Deel van/ help met | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: Wolke | |||
|---|---|---|---|