bieg
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bieg | biegte |
- Sedert die 10e eeu as begihte in Oudnederlands opgeteken. Van Proto-Germaans *bi- (be-) en *jihti (bekentenis, stellige versekering). Dalk verwant aan jig.[1]
-
(lêer)
- bieg
- Toegawe van skuld of sonde; erkenning hiervan
- In Ierland vind die eerste bieg onmiddellik voor die eerste kommunie plaas.[2]
| Vertalings: bieg | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bieg |
| Verlede Tyd | ek | het gebieg |
| Teenwoordige deelwoord | biegtende | |
| Verlede deelwoord | gebiegte | |
- Sonde of skulde toegee, erken; bekentenis doen
- Sy het egter na bewering in Januarie vanjaar aan familielede in Zimbabwe gebieg dat sy hom vermoor het.[3]
| Vertalings: bieg | |||
|---|---|---|---|