Gaan na inhoud

biltong

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Biltong.
Enkelvoud Meervoud
  biltong     biltonge  
IPA: [ˈbəɫtoŋ], meervoud: [ˈbəɫtoŋə]
بِلْتَُوڠْ, meervoud: بِلْتَُوڠِی
Rou wild- of beesvleis in stroke gesny wat ingesout en drooggemaak is.
Biltong is 'n eg Suid-Afrikaanse peuselkos.

    Vertalings

  Vertalings:    biltong
Duits: Biltong(de)
Engels: biltong(en)
Venda: mukoki, muhwaba
Zoeloe: umqwayiba(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor biltong.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord biltong biltongs
IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈbəɫtɔŋ], meervoud: [ˈbəɫtɔŋz]
Brits: [ˈbɪɫtɒŋ], meervoud: [ˈbɪɫtɒŋz]
Amerikaans: [ˈbɪɫtɒːŋ], meervoud: [ˈbɪɫtɒːŋz]
Biltong