bioskoop
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bioskoop | bioskope |
-
(lêer)
- bio•skoop
- 'n Gebou waar rolprente vertoon word.
- Twee bioskope in die Meksikaanse stad Chihuahua wat die nuwe Batmanrolprent, The Dark Knight Rises, vertoon, is Sondag deur gewapende rowers wat soos Batman vermom was beroof.[1]
| Vertalings: bioskoop | |||
|---|---|---|---|