bloedgroep
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bloedgroep | bloedgroepe |
- Hulp:IPA: ['blut.χrup]
-
(lêer)
- bloed•groep
- 'n Klassifikasie van bloed volgens die aanwesigheid of afwesigheid van bepaalde molekules ('antigene') op die buitekant van rooibloedselle se membrane.
- In die ABO-stelsel word 'n indiwidu se bloedgroep bepaal deur die kombinasie van A en B gene wat hy van moeder en vader ontvang.
| Vertalings: bloedgroep | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bloedgroep.