bloed
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bloed | — |
- Hulp:IPA: [blut]
-
(lêer)
- بْلُودْ
- bloet
- Rooi vloeistof in die menslike en dierlike liggaam.
- Afkoms.
- Bloed vervoer suurstof van die longe na die res van die liggaam.
- Ons is van dieselfde bloed. Hy het koninklike bloed in sy are.
| Vertalings: bloed | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bloed.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | bloed o | |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | bloeds | |
| Datief | bloed, bloede | |
- IPA: [blut]