doos
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| doos | dose |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| dosie | dosies |
-
(lêer)
- 1. Boks; houer van ligte materiaal, soos karton.
- 2. (vulgêr) Vagina.
- 3. (neerhalend) Idioot, dom persoon.
- 1. Pak asseblief die boeke in die doos.
- 1. boks
| Vertalings: 1. 'n Boks | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [dos]
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | doos v/m | dozen |
| Verkleinwoord | doosje | doosjes |
- Doos; houer van ligte materiaal
- «Heeft u misschien een doosje voor me?»
- Het u dalk 'n dosie vir my?
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands