bordeel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| bordeel | bordele |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bordeeltjie | bordeeltjies |
- IFA: bordiə̯l
- 'n Gebou wat doelbewus bedryf word om die dienste van verskeie prostitute aan te bied.
- In baie lande is bordele teen die wet.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [bɔrˈdel]
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | bordeel o | bordelen |
| Verkleinwoord | bordeeltje | bordeeltjes |
- «Sinds de legalisatie van oktober 2000 is er in Nederland een maximumaantal bordelen per 10.000 inwoners vastgesteld.»
- Sedert die legalisasie van Oktober 2000 is daar in Nederland 'n maksimumaantal bordele vasgestel per 10 000 inwoners