bosbewoner

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Etimologie

bos +‎ bewoner
Enkelvoud Meervoud
  bosbewoner     bosbewoners  

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

bos•be•wo•ner

Selfstandige naamwoord

  1. Persoon of dier wat in 'n bos woon

    Voorbeeldsinne

  1. Ons eikebome is vol lewe. Maar die bosbewoners is dikwels moeilik om te ontdek.[1]

    Vertalings

  Vertalings:    bosbewoner
Engels: forest dweller(en)
Nederlands: bosbewoner(nl) m

Verwysings