Gaan na inhoud

braai

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Tradisionele Suid-Afrikaanse braai op oop kole.
In Oudnederlands sedert die 10de eeu as ww. brādan en sy deverbatief brādo bekend.[1]
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek braai  
Verlede Tyd  ek  het gebraai    
Teenwoordige deelwoord braaiende     
Hulp:IPA: [brɑːi]
   
(lêer)
  1. (voeding) Kos, gewoonlik vleis, op 'n rooster of braaier oor vuurwarm kole gaarmaak.
  2. (kookkuns) Kos voorberei deur dit in olie of vet te verhit.
  1. Wat se vleis gaan ons vanaand braai?
  2. Braai die uie in 'n pan.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: roast(en), braai(en)
Nederlands: braden(nl)
Enkelvoud Meervoud
  braai    braaie    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  braaitjie     braaitjies  
Geselligheid waartydens vleis op 'n rooster of braaier oor vuurwarm kole gaarmaak word.
Hoe laat moet ons daar wees vir die braai?

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: braai(en)
Frans: barbecue(fr)
Nederlands: braai(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor braai.