braaivleis
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| braaivleis | braaivleise |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| braaivleisie | braaivleisies |
- Hulp:IPA: [ˈbrɑːifləis]
-
(lêer)
- Vleis wat op 'n rooster gebraai is.
- Mieliepap is veral gesog as bygereg saam met braaivleis en word met 'n pikante sous soos tamatie en uie (braaismoor), tsjakalaka of kaas en sampioene bedien.
| Vertalings: braaivleis | |||
|---|---|---|---|