Gaan na inhoud

buitelands

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   buitelands     buitelandse     buitelands  
bui•te•lands
Wat op die buiteland betrekking het.
Hy was 'n man met groot invloed, binne- sowel as buitelands.

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: buitenlands(nl)
Engels: foreign(en)