buitelandse
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | buitelands | buitelandse | buitelands |
- bui•te•land•se
- Attributiewe vorm van buiteland; wat op die buiteland betrekking het.
- Regstreekse buitelandse beleggings verskaf aan die lande wat dit ontvang naas kapitaal ook toegang tot buitelandse tegnologie en vakkennis en bevorder sodoende dikwels ekonomiese groei en ontwikkeling.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|