buiteland

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  buiteland     buitelande  

Uitspraak

   
(lêer)

Etimologie

Samestelling van buite en land.

Woordafbreking

bui•te•land

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Elke land behalwe die een waarin jy woon.

    Voorbeeldsinne

Volgende week gaan ek op vakansie na die buiteland.

    Verwante woorde

buitelands, buitelandse

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: buitenland(nl)
Engels: abroad(en)