byekorf

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
byekorf | byekorwe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
byekorfie | byekorfies |
Etimologie
Woordafbreking
- by•e•korf
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Behuising vir bye se nes, oorspronklik 'n gevlegte korf
Voorbeeldsinne
- Om 'n byekorf in 'n droom te sien is 'n teken van sukses, vooruitgang en voorspoed.[1]
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|