Gaan na inhoud

chalkopiriet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Chalkopiriet op bruin dolomiet.
Enkelvoud Meervoud
  chalkopiriet      
chal•co•pi•riet
(minerale) 'n Tetragonale mineraal met die formule CuFeS2;
Chalkopiriet word dikwels saam met ander koperminerale aangetref.

    Sinonieme

koperpiriet

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Chalcopyrit(de)
Engels: chalcopyrite(en)
Italiaans: calcopirite(it) v
Katalaans: calcopirita(ca) v
Nederlands: calcopyriet(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor chalkopiriet.