Gaan na inhoud

koperpiriet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Koperpiriet op bruin dolomiet.
Enkelvoud Meervoud
  koperpiriet      
ko•per•pi•riet
(minerale) 'n Tetragonale mineraal met die formule CuFeS2;
Koperpiriet word dikwels saam met ander koperminerale aangetref.

    Sinonieme

chalkopiriet

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Chalcopyrit(de)
Engels: chalcopyrite(en)
Italiaans: calcopirite(it) v
Katalaans: calcopirita(ca) v
Nederlands: calcopyriet(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor koperpiriet.