Gaan na inhoud

chemies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   chemies    chemiese    chemies  
che•mies
(chemie) Wat op chemie betrekking het; met die studie van verskillende stowwe verband hou.
Hierdie chemiese reaksie verloop baie vinnig.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chemical(en)
Nederlands: chemisch(nl)