chemiese
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | chemies | chemiese | chemies |
Woordafbreking
- che•mie•se
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Attributiewe vorm van chemies; wat op chemie betrekking het; met die studie van verskillende stowwe verband hou.
Voorbeeldsinne
- Hierdie chemiese reaksie verloop baie vinnig.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|