coninc
Middelnederlands (dum)
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | cōninc | cōninghe |
Genitief | cōnincs | cōninghe |
Datief | cōninghe | cōninghe |
Akkusatief | cōninc | cōninghe |
Manlik
Wisselspelling
- genitief: cōninx
Uitspraak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- «Doe spranc voert Fyrapeel
Die lubaert; hi was een deel
Des coninx maech»- Toe het Fyrapeel vorentoe gespring
die luiperd; hy was 'n deel van die koning se verwantes
- Toe het Fyrapeel vorentoe gespring