Gaan na inhoud

conjugate

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
  • naamwoord:
VK  Hulp:IPA: [ˈkɒndʒəɡət]
  • werkwoord:
VK  Hulp:IPA: [ˈkɒndʒəɡeɪt]
   
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord conjugateconjugates
(wiskunde) Toegevoegde paar, konjugaat
«The conjugate of 3 + 4i is 3 - 4i
Die toegevoegde paar van 3 + 4i is 3 - 4i.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd Iconjugate
he, she, itconjugates
Verlede Tyd conjugated
Verlede Deelwoord conjugated
Teenwoordige Deelwoord conjugating
(taalkunde) Konjugeer, vervoeg
«The verbs in French and Spanish are conjugated. There are many forms.»
Die werkwoorde in Frans en Spaans word vervoeg. Daar is talle vorme.