Gaan na inhoud

vervoeg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vervoeg 
Verlede Tyd  ek   het vervoeg        
Verdere vervoegings: vervoeg (vervoeging)
IPA: teenwoordige tyd: [fərˈfuχ]; verlede tyd: [fərˈfuχ]
teenwoordige tyd: فِرْفُوخْ ; verlede tyd: فِرْفُوخْ
teenwoordige tyd: firfoeg; verlede tyd: firfoeg
Die gereelde tyds- en persoonsvorme van 'n werkwoord aangee.

    Sinonieme

konjugeer

    Eienskappe

Oorganklik.

    Vertalings

  Vertalings:    vervoeg
Duits: konjugieren(de), beugen(de), abwandeln(de)
Engels: conjugate(en)