Gaan na inhoud

konjugeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  konjugeer 
Verlede Tyd  ek   het gekonjugeer        
Verdere vervoegings: konjugeer (vervoeging)
IPA: teenwoordige tyd: [konjɨ'χiə̯r, kõjɨ'χiə̯r]; verlede tyd: [χəkonjɨ'χiə̯r, χəkõjɨ'χiə̯r]
teenwoordige tyd: كَُونْیُیخَِیرْ ; verlede tyd: خِكَُونْیُیخَِیرْ
Die gereelde tyds- en persoonsvorme van 'n werkwoord aangee.

    Sinonieme

vervoeg

    Eienskappe

Oorganklik.

    Vertalings

  Vertalings:    konjugeer
Duits: konjugieren(de), beugen(de), abwandeln(de)
Engels: conjugate(en)