daar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Bywoord
daar

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

Hulp:IPA: [dɑːr]

Open book 01.png Bywoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Dui 'n plek, punt of tydstip weg van die spreker aan.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Piet is daar, maar ek bly net hier.
Daar kom die Alibama.

   Nuvola apps tree.png Afgeleide woorde

daardeur, daardie, daarheen, daarin, daarmee, daarna, daarom, daarvan

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    daar
Engels: there(en)
Nederlands: daar(nl)