daarin

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voornaamwoord
daarin

Etimologie

Samestelling met daar (voornaamwoord) en in (voorsetsel).

Woordafbreking

daar•in

Voornaamwoord

    Betekenisse

As iets of iemand in iets of iemand anders is; in dit; in die.

    Voorbeeldsinne

Bloed bestaan uit die bloedplasma en verskillende bloedliggame wat daarin dryf.

    Verwante woorde

daaraan, daarby, daardeur, daardie, daarheen, daarmee, daarna, daarom, daaroor, daarop, daarvan, daarvoor

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: therein(en)
Nederlands: daarin(nl)