Gaan na inhoud

daardeur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voornaamwoord
daardeur
Samestelling met daar (voornaamwoord) en deur (voorsetsel).
daar•deur
  1. Van een kant na 'n ander kant deur iets beweeg; deur dit gaan.
  2. As gevolg van dit.
  1. Daar is 'n rivier. Ons sal daardeur moet swem.
  2. Sjina verloor daardeur sy monopolie op die sy-teelt.
daaraan, daarby, daardie, daarheen, daarin, daarmee, daarna, daarom, daaroor, daarop, daarvan, daarvoor

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: though(en)
Nederlands: daardoor(nl)