dadaïsme
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dadaïsme |
- Franse leenwoord.
- da•da•is•me
- (kuns) ’n Europese kuns- en literatuurbeweging in die vroeë 20ste eeu wat mense probeer skok het deur aanvaarde idees aan te val.
- Dadaïsme het tydens die Eerste Wêreldoorlog in Zürich in die neutrale Switserland begin.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dadaïsme.