dagtyd

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dagtyd     dagtye  

Uitspraak

   
(lêer)

Etimologie

Samestelling van dag en tyd.

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Enige tyd gedurende die dag; bedags.

    Voorbeeldsinne

In die TV-bedryf word die duurder programme in spitstyd uitgesaai wanneer die kyksyfers hoër is, in teenstelling met dagtyd wanneer die kykertal minder is.

    Vertalings

  Vertalings:    dagtyd
Engels: daytime(en)