das
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
das | dasse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
dassie | dassies |
-
(lêer)
- 'n Lang stuk lap wat vir dekoratiewe doeleindes om die nek gedra word.
- (soogdiere) Klein stewige diere uit die orde Hyracoidea.
- 2.: dassie
Vertalings: 1. Stuk lap | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Hyracoidea | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor das.
Enkelvoud | Manlik | Vroulik | Onsydig |
---|---|---|---|
Nominatief | der | die | das |
Genitief | des | der | des |
Datief | dem | der | dem |
Akkusatief | den | die | das |
Meervoud | Alle geslagte | ||
Nominatief | die | ||
Genitief | der | ||
Datief | den | ||
Akkusatief | die |
- IPA:
- Das, nominatief en akkusatief enkelvoud van die bepaalde onsydige lidwoord.
- Betreklike voornaamwoord
- Nominatief en akkusatief enkelvoud onsydig; wat
- «Das Haus das ich gekauft habe.»
- Die huis wat ek gekoop het.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | das v/m | dassen |
Verkleinwoord | dasje | dasjes |
- 1. Das; 'n lang stuk lap wat vir dekoratiewe doeleindes om die nek gedra word.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | das m | dassen |
Verkleinwoord | dasje | dasjes |
- 2. (soogdiere) Meles meles; die Europese das, 'n dier uit die familie Mustelidae wat op die ratel lyk.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Soogdiere in Afrikaans
- Woorde in Duits
- Betreklike voornaamwoorde in Duits
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Soogdiere in Nederlands