deelteken
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| deelteken | deeltekens |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| deeltekentjie | deeltekentjies |
- deel•te•ken
- 1. Algemene leestekens sluit in: die punt, komma, koppelteken, deelteken, dubbelpunt, ens.
- 1. 'n Deelteken verleen 'n ekstra lettergreep aan 'n woord, soos in vroeë, moeë en droë.
- 2. Gebruik die deelteken as jy twee getalle wil deel.
| Vertalings: 1. Taalkunde | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Wiskunde | |||
|---|---|---|---|