demokraties
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | demokraties | demokratiese | |
- de•mo•kra•ties
- (politiek) In ooreenstemming met die konsep van demokrasie; demokrasie nastreef; ten gunste van die demokrasie wees en optree.
- Republieke is nie noodwendig demokraties nie.
- Die terreurgroep probeer om die demokratiese regsorde omver te werp.
| Vertalings: demokraties | |||
|---|---|---|---|