demokrasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| demokrasie | demokrasieë |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| demokrasietjie | demokrasietjies |
-
(lêer)
- Van Grieks, 'δημοκρατíα' wat bestaan uit 'δημος' (die mense), en 'κρατειν' (om te regeer), en die suffiks 'íα'; dit beteken dus "Regering deur die mense".
- de•mo•kra•sie(ë)
- de•mo•kra•sie•tjie(s)
- (politiek) (juridies) 'n Regeringsvorm gekenmerk deur gereelde en vry verkiesings waaraan meer as een party kan deelneem; verskansde burgerregte en vrye media.
- (aardrykskunde) 'n Land wat 'n demokratiese regeringsvorm het.
- In 'n demokrasie is die eerste minister dikwels die leier van die grootste party, maar in gevalle waar 'n koalisie regeer, is dit nie noodwendig die geval nie.
| Vertalings: demokrasie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor demokrasie.