destijds
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | destijds | |
Verboë | destijdse | |
Partitief | — |
- Hulp:IPA: [dɛs.ˈtɛɪ̭ts]
-
(lêer)
- des•tijds
- «Ze ontmoette de destijdse minister.»
- Sy het die destydse minister ontmoet.
Bywoord |
---|
destijds |
- «Ik woonde destijds in de Oost-Kaap.»
- Ek het destyds in die Oos-Kaap gewoon.
- Ontstaan uit die genitief van de tijd: des tijds.