Gaan na inhoud

dubbel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   dubbel     dubbele     dubbels  
dub•bel
  1. Twee keer soveel.
  2. Twee dele.
  3. Geskik vir twee mense.
  1. Ons moet dubbel soveel geskenke vir Kersfees koop as laas jaar.
  2. Gooi vir my 'n dubbel. Die laken in dubbel gevou.
  3. Ons slaap op 'n dubbelbed.

    Antonieme

enkel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: double(en)
Nederlands: dubbel(nl)