Gaan na inhoud

duiken

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Stamtye
duikendookgedoken  
Tydvorme
PersoonTeenwoordige TydVerlede Tyd
ikduikdook
jij, uduikt
hij, zij, hetduikt
wij, jullie, zijduikendoken
Gebiedende WysVoltooide deelwoordOnvoltooide deelwoord
duikgedokenduikend
 
Hulp:IPA: [dœy̯.kə(n)]
   
(lêer)
Duik; met jou kop na benede in die water spring
Duik; onder die watervlak beweeg

    Eienskappe

Werkwoord van beweging.
By ongerigte beweging: inergatiewe werkwoord met hebben as hulpwerkwoord van die voltooide tye.
By gerigte beweging: ergatiewe werkwoord met zijn as hulpwerkwoord van die voltooide tye.
Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
Sterke werkwoord van klas twee.