dwarrelwind
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dwarrelwind | dwarrelwinde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| dwarrelwindjie | dwarrelwindjies |
- dwar•rel•wind
- Tornado's is verwoestende dwarrelwinde, wat gedurende die reënseisoen op die vastelande en eilande van Noord- en Sentraal-Amerika en die Karibiese See voorkom.
| Vertalings: dwarrelwind | |||
|---|---|---|---|