warrelwind
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| warrelwind | warrelwinde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| warrelwindjie | warrelwindjies |
- war•rel•wind
- Tornado's is verwoestende warrelwinde, wat gedurende die reënseisoen op die vastelande en eilande van Noord- en Sentraal-Amerika en die Karibiese See voorkom.
| Vertalings: warrelwind | |||
|---|---|---|---|