eenheid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eenheid |
-
(lêer)
- een•heid
- Die feit dat mense saam as een groep bestaan en handel
- Die eenheid van die kerk word bely in die Apostoliese Geloofsbelydenis.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eenheid | eenhede |
- Lumen en joule is eenhede wat tot die SI-stelsel gereken word.
- Verspieders het geen vyandelike eenhede aangetref nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|