eersgenoemde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
eersgenoemde

Woordafbreking

eers•ge•noem•de

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Dit wat eerste genoem is.

    Voorbeeldsinne

Uit eersgenoemde huwelik is twee seuns gebore.

    Sinonieme

eersgemelde

    Antonieme

laasgenoemde

    Afkorting

eg.

    Vertalings

  Vertalings:    eersgenoemde
Engels: former(en)
Nederlands: eerstgenoemd(nl)
Enkelvoud Meervoud
  eersgenoemde     eersgenoemdes  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Dit wat eerste genoem is.

    Voorbeeldsinne

In 1936 is eersgenoemde ontbind.

    Vertalings

  Vertalings:    eersgenoemde
Engels: former(en)
Nederlands: eerstgenoemd(nl)