egter

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Bywoord
egter

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈɛxtər]
   
(lêer)

Woordafbreking

eg•ter

Bywoord

    Betekenisse

Druk ’n teenstelling uit.

    Voorbeeldsinne

Ek hou van haar, sy kan egter moeilik raak.
Hierdie vark is ’n sog; daardie een is egter ’n beer.

    Sinonieme

maar; ewenwel; nietemin; tog; nogtans

    Vertalings

  Vertalings:    egter
Engels: however(en)
Nederlands: echter(nl)