vark

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek
Jong varkies


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vark     varke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  varkie     varkies  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [fɑrk], meervoud: [ˈfɑrkə]

Write.svg Met Arabiese letters

فَرْكْ , meervoud: فَرْكِی

Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909

fark, meervoud: farke

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

1. Nie-herkouende soogdier met gesplete hoef (Sus scrofa), waarvan die manlike vark beer, die gekastreerde burg, die vroulike sog, en die onvolwasse varkie heet.
2. Morsige, vuil persoon.
3. Onbeskofte persoon.

   Nuvola apps noatun.png Sinonieme

1. otjie

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    vark

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vark.