elemente
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| element | elemente |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| elementjie | elementjies |
- ele•men•te
- 'n Aantal elemente is radioaktief en verander na 'n ander element deur 'n proses van radioaktiewe verval.
- Lyk my die elemente is vandag teen ons.
- Die loodgieter ry spaar elemente op sy bakkie saam.
- Hoeveel elemente het die versameling?
- Moskolonies is belangrike elemente' van talle ekostelsels, van die toendra tot die tropiese reënwoud.
| Vertalings: elemente | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor elemente.