Gaan na inhoud

ernstig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   ernstig     ernstige     ernstigs    
Vergrotend   ernstiger     ernstigers  
Oortreffend   ernstigste    
Bywoord
Oortreffend   doodernstig  
ern•stig
  1. Wat sonder grappies of speletjies bedoel word.
  2. Belangrik en met erge gevolge.
  1. Die skoolhoof was ernstig toe hy gesê het ons moet op ons tone trap.
  2. Die ongeluk was ernstig en talle mense is beseer.

    Antonieme

grappig

    Vertalings

  Vertalings:    ernstig
Engels: grave(en), seriously(en), earnestly(en)
Nederlands: ernstig(nl)