Gaan na inhoud

ete

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ete    etes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  etetjie     etetjies  
ete
  1. (kookkuns) Voedsel wat vir eet voorgesit word; eetmaal.
  2. (palindroom) Geleentheid waartydens mens kos eet.
  1. Ma het Sondag vir ons 'n heerlike ete gekook.
  2. Ons is na 'n deftige ete genooi.

    Vertalings

  Vertalings:    ete
Engels: food(en)
Nederlands: eten(nl)