palindroom
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| palindroom | palindrome |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| palindroompie | palindroompies |
- Van Grieks: πάλιν, "opnuut" en δρόμος, "(deur)loop".
- pa•lin•droom
- 'n Simmetriese woord wat van links na regs gelees dieselfde is as wanneer dit van regs na links gelees word.
| Vertalings: palindroom | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor palindroom.